•  Age:
    6 - Adult
     Language:
    Afrikaans
    Time: 
    30-60 minutes
    Players: 
    2-6
    Type: 
      Family
     Genre:
    Travel
     Age:
    6 - Adult
     Language:
    Afrikaans
    Time: 
    30-60 minutes
    Players: 
    2-6
    Type: 
      Family
     Genre:
    Travel
     Age:
    6 - Adult
     Language:
    Afrikaans
    Time: 
    30-60 minutes
    Players: 
    2-6
    Type: 
      Family
     Genre:
    Travel
    Die Volgende Stop is ‘n bordspel ontwerp en saamgestel om sekere unieke elemente van Suid-Afrika aan ons kinders en kleinkinders oor te dra.

    Terwyl julle Die Volgende Stop bordspel speel gaan jy genoeg feite van ons wonderlike land speel-speel leer en terselfdertyd hope pret hê.

    Die Volgende Stop belowe om jou te laat lag wanneer jou spanmaat deur middel van stomstreke aan jou die woord verkleurmannetjie moet verduidelik, jy sal moet kopkrap wanneer ‘n vraag gestel word soos: Noem een van Suid-Afrika se agt diere rekords. Onthou jy en jou kinders nog ons gesegdes wat ons op skool geleer het? Soveel meer feite is opgesluit in hierdie gesinsbordspeletjie wat beloof om hope pret vir die hele familie te verskaf.

    Kom reis saam deur Suid-Afrika. Kry ‘n spanmaat en kies een van ses roetes om op te speel. Beweeg deur tien dorpe vanaf die beginpunt tot by die laaste dorp wat die einde is. Jy sal ‘n “pitstop” maak by minder bekende plekke soos Warrenton, Daniëlskuil, Ficksburg en Bethulie, maar jy sal ook stop by meer bekende plekke soos Durban, Kaapstad en Mosselbaai. Pasop, troefkaarte kan jou vir twee rondtes na Sanparke se Kruger Wildtuin stuur of jy kan ‘n pap wiel kry op pad na jou volgende dorp wat sal veroorsaak dat jy ‘n rondte moet uitsit. Moet nie dink jou reis gaan sonder uitdagings en terugslae wees nie. Foto’s van bekende plekke en diere is ook ingesluit by die bordspel.

    300 Speelkaarte sal ure se speelgenot verskaf!

    Boks: basis en deksel
    Speelbord: Ja
    Speelkaarte: 300 kaarte
    Speelstukke: 6 plastiek voertuie
    Ander: Uurglas, notaboek, potloot
    Dobbelsteen: Ja
    Reëls: Ja
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja
    Speelkaarte: 300 kaarte
    Speelstukke: 6 plastiek voertuie
    Ander: Uurglas, notaboek, potlood
    Dobbelsteen: Ja
    Reëls: Ja
    Share by: