• Ouderdom:
    6 - Volwasse
    Taal:
    Tweetalig
    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6
    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Natuur
    Ouderdom:
    6 - Volwasse
    Taal:
    Tweetalig
    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6
    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Natuur
    Ouderdom:
    10 - Volwasse
    Taal:
    Tweetalig
    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6
    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Natuur
    Bird Safari is ‘n tweetalige (Afrikaanse & Engelse) bordspeletjie wat ten doel het om die identifisering van voëls op ‘n prettige manier te benader. 

    Die idee is om jou Bird Safari te voltooi voordat jou vriende of ander spanne daarin kan slaag. Bird Safari het verskillende komponente om voëls te identifiseer. 

    Spelers of spanne vorder deur 'n foto van 'n voël, die geluid van 'n voël, of 'n beskrywing van 'n voël korrek te identiļ¬seer.

    Die speletjie kan op verskillende vlakke of moeilikheidsgrade gespeel word. Afhangend van hoe gevorderd hulle is met voëlkyk, kan spelers self besluit op watter vlak om te speel. Spelers met min of geen voëlkennis kan met vlak 1 begin, en dan verder vorder tot by vlak 4. 

    Hierdie is die ideale speletjie vir voëlliefhebbers en spelers sal heelwat leer oor die wereld van voëls – beide gesoute voëlkykers en beginners.

    Bird Safari het speelkaartjies gemerk van vlak 1 tot 4, volgens die moeilikheidsgraad van die kaart.

    Bird Safari word aanbeveel deur Birdlife Suid-Afrika en R30 van die verkope van elke speletjie aan Birdlife geskenk.

    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja
    Speelkaarte: 300 volkleur kaarte met prente van voëls
    Speelstukke: 6 plastiek wildsvoertuie
    Ander: Boksies gemerk “In” & “out” vir kaartjies
    Dobbelsteen: Ja
    Reëls: Ja
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja
    Speelkaarte: 300 volkleur kaarte met prente van voëls
    Speelstukke: 6 plastiek wildsvoertuie
    Ander: Boksies gemerk “In” & “out” vir kaartjies
    Dobbelsteen: Ja
    Reëls: Ja 
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja
    Speelkaarte: 300 volkleur kaarte met prente van voëls
    Speelstukke: 6 plastiek wildsvoertuie
    Ander: Boksies gemerk “In” & “out” vir kaartjies
    Dobbelsteen: Ja
    Reëls: Ja

    Share by: