•  Ouderdom:
    6 - Volwasse
    Taal:
    Afrikaans

    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6

    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Plaas/Besigheid
     Ouderdom:
    6 - Volwasse
     Taal:
    Afrikaans
    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6
    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Plaas/Besigheid
    Die Boereplaas Uitbreidingstel 1 het ‘n lekker klomp addisionele speelkaartjies wat saam met die oorspronklike Boereplaasstel gespeel kan word. Dis snaakser, lei tot meer interaksie tussen spelers en dis meer onvoorspelbaar.

    Soos gewoonlik is oom Sakkie weer besig met al sy streke en gaan spelers se geduld voorwaar getoets word. 

    Uitbreidingstel 1 het ook ’n paar spesifieke bonus en verlies kaartjies. Indien jy hierdie kaartjies optel kan jy geld ontvang of betaal, maar jy sal ook van jou mede spelers inkomste verkry of aan hulle moet betaal. So ‘n kaartjie kan jou finansiële posisie vinnig verander, ten goede of ten slegte!

    Behalwe vir die 72 addisionele kaartjies, is daar ook drie houers vir Boereplaas-kaartjies wat gebruik kan word om jou nuwe en ou kaartjies netjies te hou tydens en na ‘n spel, asook opsies vir Strategiese spel; Gewone spel & Blits spel.

    Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas Uitbreidingstel 1 beloof nog meer opvoedkundige vermaak vir die hele gesin.

    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Nee
    Speelkaarte: 72 speelkaarte
    Speelstukke: Nee
    Geld: Nee
    Ander: Houer vir kaartjies.
    Dobbelsteen: Nee
    Reëls: Ja
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja (6 plase)
    Speelkaarte: 132 – 60 prentkaarte en 72 speelkaarte
    Speelstukke: Nee
    Geld: Ja
    Ander: Geen
    Dobbelsteen: Nee
    Reëls: Ja
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Nee
    Speelkaarte: 72 speelkaarte
    Speelstukke: Nee
    Geld: Nee
    Ander: Houer vir kaartjies.
    Dobbelsteen: Nee
    Reëls: Ja
    Share by: