•  Ouderdom:
    6 - Volwasse
    Taal:
    Afrikaans

    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6

    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Plaas/Besigheid
     Ouderdom:
    6 - Volwasse
     Taal:
    Afrikaans
    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6
    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Plaas/Besigheid
     Ouderdom:
    6 - Volwasse
     Taal:
    Afrikaans
    Tyd: 
    30-60 minute
    Spelers: 
    2-6
    Tipe: 
      Familie
     Genre:
    Plaas/Besigheid
    Die Landbouweekblad Boereplaas is ‘n spesiale uitgawe wat die 100-jarige bestaan van die landboutydskrif Landbouweekblad vier.

    Netwerk24 se spotprenttekenaar, Fred Mouton, het spesiaal vir ons sketse geteken van al die tipe boerdery-bedrywe in sy puik satiriese styl. Het het ook ses regte boere, soos deur Landbouweekblad gekies, geteken vir die spesiale uitgawe.

    Landbouweekblad Boereplaas is deel van die Boereplaas-speletjies groep en werk net soos die oorspronklike Boereplaas speletjie.

    Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Landbou Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die hele gesin; dit is geskik vir 2-6 spelers en leer kinders (en grootmense!) van die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery.

    Die doel van Boereplaas is om besluite te neem oor jou boerdery, sodat jy maksimum wins verkry en genoeg geld bekom om jou plaas (bord) met prentkaartjies te voltooi.

    Oom Sakkie is die Boer se regterhand en die plaas se voorman. Hy is ongelukkig maar lui en 'n groot droogmaker en veroorsaak gereeld groot skade vir die Boer. 

    Geen speler kan prentkaartjies aankoop voordat hy/sy oom Sakkie aangekoop het nie. Jy kan wel deelneem aan die spel sonder dat jy reeds prentkaartjies of oom Sakkie het, aangesien daar baie algemene kaartjies is waarmee jy kan speel terwyl jy jou beurt afwag om 'n oom Sakkie op te tel. Eers daarna kan jy begin boer met hoenders, beeste, koring, mielies, ensovoorts.

    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja (6 plase)
    Speelkaarte: 132 – 60 prentkaarte en 72 speelkaarte
    Speelstukke: Nee
    Geld: Ja
    Ander: Geen
    Dobbelsteen: Nee
    Reëls: Ja
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja (6 plase)
    Speelkaarte: 132 – 60 prentkaarte en 72 speelkaarte
    Speelstukke: Nee
    Geld: Ja
    Ander: Geen
    Dobbelsteen: Nee
    Reëls: Ja
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja (6 plase)
    Speelkaarte: 132 – 60 prentkaarte en 72 speelkaarte
    Speelstukke: Nee
    Geld: Ja
    Ander: Geen
    Dobbelsteen: Nee
    Reëls: Ja
    Share by: