Age:
6 - Adult
 Language:
Afrikaans
Time: 
30 minutes
Players: 
2-6
Type: 
  Family
 Genre:
History
 Age:
6 - Adult
 Language:
Afrikaans
Time: 
30 minutes
Players: 
2-6
Type: 
  Family
 Genre:
History
Reis soos die Voortrekkers van ouds vanaf die Oos-Kaap na die Noorde met Die Groot Trek bordspeletjie.

Leer meer oor die geskiedenis van die Voortrekkers en Die Groot Trek.

Die bordspel Die Groot Trek verfris die geheue met feite oor die Groot Trek en reis op ‘n roete die Noorde in met jou ossewa. Voltooi die voorgestelde roete waarop die Voortrekkers uit die Kaapkolonie getrek het. Elke speler beweeg op die roete na ‘n gooi met die dobbelsteen tot by die einde van die trek, maar pasop, daar is afdraaie en riviere, leeus en tsetse vlieë wat jou trek deur Afrika kan belemmer.

Op jou reis kom jy aanvalle teen ander stamme teë, jou vee word siek en jou wa se wiele breek. Maar as jy nie tou opgooi nie bereik jy jou bestemming by die Soutpansberge.

6 Spelers kan speel en daar word meestal deur ‘n dobbelsteen bepaal hoeveel blokkies ‘n speler kan beweeg. Daar is vele slaggate op die roete wat jou vordering kan beïnvloed maar ook ‘n paar bonus blokkies wat jou ‘n hupstoot kan gee. 

Boks: basis en deksel
Speelbord: Ja
Speelkaarte: 100 kaarte 
Speelstukke: 6 ossewaens
Ander: Geen
Dobbelsteen: Ja
Reëls: Ja
Boks: Basis en deksel
Speelbord: Ja
Speelkaarte: 100 kaarte 
Speelstukke: 6 ossewaens
Ander: Geen
Dobbelsteen: Ja
Reëls: Ja
Share by: