•  Age:
    12 - A dult
     Language:
    Afrikaans
    Time: 
    90+ minutes
    Players: 
    2-4
    Type: 
    Strategic
     Genre:
    History
     Age:
    12 - Adult
     Language:
    Afrikaans
    Time: 
    90+ minutes
    Players: 
    2-4
    Type: 
      Strategic
     Genre:
    History
    Eendracht Maakt Macht is Suid-Afrika se heel eerste koöperatiewe spel voer spelers terug na die gebeure van die Anglo-Boereoorlog om die uitdagende era in ons geskiedenis mee te maak.

    Jonk en oud word in een strydmag saamgebind om die waarde van samewerking te besef en veg teen tyd. Spelers aanvaar uitdagings wat wissel van groot slagvelde soos Magersfontein en Spioenkop tot geheime sendings soos die spioenasie op die vyand se bedrywinghede. 

    Hierdie uitdagings word deur historiese leiers aan spelers gestel en verg dat hulle dan reis reg oor Suid-Afrika se oorlogslandskap in die nastrewing van legende-status. Uitdagings, spel meganika en die vele helde en toerusting waaraan spelers bekend gestel word, is gebaseer op die waterskeidingsgebeure wat ons land vir altyd verander het. Die spel is propvol opvoedkundige waarde, dit bied aan die Afrikaanse mark ‘n vars en unieke strategiese bordspel wat deur almal, van geskiedenis ghoeroe tot leek, geniet kan word.

    Is jy gereed om die held binne jou wakker te maak? Kom sluit by die spel se strydmag aan en speel saam aan Eendracht Maakt Macht!




    Boks: Ja
    Speelkaarte: 38
    Reëls: Ja
    Boks: Basis en deksel
    Speelbord: Ja (6 plase)
    Speelkaarte: 132 – 60 prentkaarte en 72 speelkaarte
    Speelstukke: Nee
    Geld: Ja
    Ander: Geen
    Dobbelsteen: Nee
    Reëls: Ja



    Speelbord: Ja (kaart van SA 1899)
    Speelkaarte: 210
    Opdragkaarte: 51
    Geldstukke: 85 Pennings, Ponde
    Spelerborde: 4
    Speelstukke: Ja
    Ander: Blokhuise; Talistoring
    Share by: